Gedra in NV was kru

Verskeie kenners meen die chaos in die parlement tydens President Hage Geingob se Staatsrede is geen verrassing nie. Die Politieke Analis Dr Ndumba Kamwanyah sĂȘ dit was te verwagte maar, die gedrag is steeds kru.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *