Gebou in Mumba stort ineen, elf doodJune 10, 2021
Minstens 11 mense, insluitend agt kinders is in Mumbai in Indië dood ná ‘n woonstelgebou op ‘n ander gebou ineengestort het. Agt mense is beseer, berig internasionale media. Reddingswerkers vrees nog mense is in die puin vasgekeer.