GBV-spitsberaad word in buurland gehou

Die premier van Gauteng David Makhura sluit vandag aan by die twee-daagse Geslagsgeweld- en Vrouemoord-spitsberaad in Boksburg, Ekurhuleni. Dit word deur die provinsiale regering aangebied. Die regering het ‘n program van 365 dae ingestel in die stryd teen geslagsgeweld. Die woordvoerder van die premier, Vuyo Mhaga, sê dit versterk die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog: