Gazza sê voorspoed vir 2023

Die bekende Namibiese musikant, Lazarus Shiimi, beter bekend as Gazza, was al ‘n gas saam met die span van Kosmos se Copps 94.1. Hy wens Namibiërs ‘n gelukkige nuwe jaar toe.