Gauteng poog om gehalte van onderrig in skole te verbeter

Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, sal môre die Gehalte-leer- en –onderrigveldtog bekendstel. Die hoofdoel is om die lewering van gehalte onderrig in alle skole in die provinsie te verseker. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die bekendstelling sal ook help om ‘n omvattende reaksie te verseker op die magdom uitdagings tot leerwerk en onderrig: