Gauteng is weer eerste: Die keer met moorde

Volgens die jongste Gautengse misdaadstatistiek het die provinsie die grootse aantal moorde, rooftogte en ontvoerings die afgelope vyf jaar aangemeld. Die provinsie se polisiekommissaris, Elias Mawela, sê die aantal moordsake het met 18,3 persent gestyg. Mawela het die bevindings aan die wetgewer se Gemeenskapsveiligheidskomitee voorgelê en gesê Gauteng benodig dringende ingryping om kontakmisdade te voorkom:

Mawela pleit vir beter maniere om konflik op te los: