Gauteng-hospitale se krag sal afgesny word 

Die DA in Gauteng beweer die provinsiale Gesondheidsdepartement weier om City Power te betaal al word die elektrisiteit na verskeie Johannesburgse hospitale vandag weens wanbetaling afgesny. Die Charlotte Maxeke Johannesburg Hospitaal alleen skuld sowat 41 miljoen Suid-Afrikaane rand. Jack Bloom van die DA sê dis ʼn saak van lewe en dood en die departement moet dringend optree: