Gaan vra oor lasbriewe, voor langnaweek

Bestuurders in Namibië word aangemoedig om voor die Paasnaweek eerder kontak met Nampol maak om seker te maak dat daar geen uitstaande lasbriewe op hul voertuie is nie. Padblokkades sal weer, ouder gewoonte, regoor die land opgerig word en indien jy betrap word, word jy in hegtenis geneem. Hoofinspekteur Rozario Coetzee van die polisie se verkeersdepartement het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…