G4S maan teen misdadigers wat hulle as sekuriteitsbeamptes voordoen

G4S-sekuriteitesdienste waarsku Windhoek-inwoners, verval van die Eros-woonbuurt, dat mense hul as G4S-personeel voordoen wat hul alarmstelsels wil toets. G4S sê dat al hul personeel G4S-uniforms dra en met G4S-gemerkte voertuie ry. Hulle maan dat mense nie hul hekke of huise oopmaak nie en die beheersentrum onmiddellik skakel.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *