Furaha sê dankie aan die wat gehelp het om toeris te soek

Delphin Ilunga van Furaha Tours and Safaris het alle rolspelers bedank vir hulle bydrae in die soektog na die vermiste Franse toeris Nicolas Remondiere. Hy is vanoggend dood aangetref nadat hy gisteroggend omstreeks 11-uur vermis geraak by die Dooievlei, by Sossusvlei.