Franse sokkerspeler sterf na byna 40 jaar in komaSeptember 6, 2021

‘n Gewese Franse sokkerspeler is dood nadat hy byna vier dekades in ‘n koma was. Jean-Pierre Adams was 34 toe hy in 1982 sy bewussyn verloor het tydens ‘n mislukte knie-operasie. Hy is in Senegal gebore en die gesin het na Frankryk verhuis toe hy 10 was. Hy het ook die nasionale span van 1972 tot 1976 verteenwoordig. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *