Franse pianis tree op in Windhoek

Die Franco-Namibiese Kulturele Sentrum in vennootskap met die Nasionale Teater van Namibië bied op Vrydag 8 Julie ‘n solokonsert van die bekende Franse pianis David Greilsammer by die teater aan. Die konsert wat om agt-uur die aand begin, sal vir meer as ‘n uur klassieke meesterstukke van die bekende Franse pianis aanbied. Greilsammer het al in konsertsale regoor die wêreld opgetree. Die skakelbeampte van die teater, Desiree Mentor …