Formele klagtes teen ouers wat nie kinders vir skool inskryf nie, verwelkomOctober 30, 2023
Die Nasionale Vereniging van Skoolbeheerlligame in die buurland het die nuwe bepaling van die Wysigingswet op Basiese Onderrig verwelkom. Dit stipuleer ouers wat versuim om hulle kinders vir Graad-R in te skryf gaan formeel gestraf word. ‘n Woordvoerder van die vereniging, Matakanye Matakanye, sê dit toon daar is ‘n poging om die onderwyslandskap te verbeter: