Fluitjieblasers se uitdagings onder die loep

Die Platform To Protect Whistleblowers in Africa in vennootskap met die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing, Namibiese Instituut vir Demokrasie en die Whistleblowing International Network bied vandag ‘n fluitjieblaser-beskermingswerksessie in Windhoek aan. Nelao Alexander, ‘n direkteur by die regsfirma Sisa Namandje het gepraat oor die keersy van die muntstuk vir fluitjieblasers, insluitend potensiële gevare wat hulle in die gesig staar.

Hoe word fluitjieblasers geïntimideer?