Fiskale tekorte op vasteland wek kommer – Adesina

Die president van die Afrika-ontwikkelingsbank-groep, Akinwumi Adesina, sê fiskale tekorte op die vastelande is aan die styg. Skulddelgingskoste is besig om toe te neem want monitêre owerhede in ontwikkelde lande verhoog rentekoerse om inflasie hok te slaan. Adesina sê dit het tyd geword om die Afrika Aanpassings-versnellingsprogram sterk te ondersteun om meer as 420 miljard Namibiese dollar in te samel vir klimaatsaanpassing in Afrika – veral in die aanloop tot die COP-27-beraad in Egipte: