Finansiële Intelligensiesentrum se jaarverslag vandag bekend

Die Bank van Namibië stel vanoggend die 2020-2021 jaarverslag van die Finansiële Intelligensiesentrum bekend. Die sentrum is een van die belangrikste instansies in die land wanneer dit kom by die monitering van transaksies tussen bankrekenings. Kazembire Zemburuka, BoN se kommunikasie beampte…