Brittanje ent nou tieners

Die Verenigde Koninkryk se minister van Gesondheid, Sajid Javid, sê 16- en 17-jarige tieners wat oorweeg om teen Covid-19 ingeënt te word, kan verseker wees dit is die regte ding om te doen. Hy sê die eerste inentings vir ongeveer 1,4 miljoen ouer tieners sal in die volgende paar weke aangebied word, voor die begin van die nuwe skooljaar. Javid het tieners aangemoedig om hulself ten volle in te lig voordat hulle ingeënt word: