Fikile ondersoek geïntegreerde vervoernetwerk in VS 

Die Suid-Afrikaanse minister van vervoer, Fikile Mbalula, gaan vandag die vordering van die Hauweng Mangaung geïntegreerde openbare vervoernetwerk in die Vrystaat monitor. Die ministerie se woordvoerder, Lwazi Khoza, sê dis deel van ‘n veldtog om noodsaaklike openbare vervoerdienste aan gemeenskappe te lewer. Khoza sê die Mangaung metrolpolitaanse munisipaliteit in een van die oorblywende stede wat die ïntegreerde openbare vervoernetwerk instel.