Fedusa verwelkom regering se verhogingsaanbod

Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie Fedusa het die regering se jongste aanbod vir staatsamptenare se salarisverhogings verwelkom. Dit volg ná onderhandelinge en ‘n staking deur sommige vakbonde. Fedusa se adjunk-sekretaris-generaal, Ashley Benjamin, sê hulle sal nou hul lede raadpleeg aangesien werkers oorspronklik ‘n salarisverhoging van 10 persent geëis het: