Federasie vir gestremdes het lekker vergader, nuwe lede ontvang opleiding

Die Nasionale Federasie van Mense met Gestremdhede in Namibië sê sy jaarkongres het baie goed verloop en verskeie nuwe lede is verkies wat tot vandag toe opleiding ontvang by ‘n werkswinkel in die hoofstad. Daniel Trum, die nasionale voorsitter het die oorsig so verwoord.