Fauci soek mediese rekords van China… verdagte infeksies in 2012, 2019

Die Amerikaanse Financial Times berig dat Amerika se top-gesondheidskenner dr. Anthony Fauci ‘n beroep op China gedoen het om die mediese rekords van nege persone, wat moontlik meer lig kan werp op die oorsprong van Covid-19, openbaar te maak. Yanna Smith het die besonderhede…