Fannie moet bende-geweld in Kaap aanspreek – EFF

Die EFF in Suid-Afrika doen ‘n beroep op die nuut-aangestelde polisiekommissaris, Fannie Masemola, om ‘n einde te bring aan die bende-oorloë op die Kaapse Vlakte. Dit sal verhoed dat onskuldige jongmense vir bendes gewerf word, asook dwelmmisbruik. ‘n Woordvoerder, Leigh Ann Mathys, vra ook vroue en kinders moet troos en geregtigheid by polisiestasies kan vind en nie nóg trauma, bespotting en verdere mishandeling nie: