Facebook-groep help om Suid-Afrikaners uit Oekraïne te ontrium

‘n Facebook-groep en burgerlike samelewingsorganisasie, Ons is Suid-Afrikaners, sê danksy hul lede en skenkers kon hulle gesinne en studente help om van Oekraïne en Europa tuis te kom ná die Russiese inval in Oekraïne. ‘n Stigterslid Gil Martin sê die studente, Lisa Sithole en Johan Nel, is reeds tuis. Martin sê hulle help Suid-Afrikaners wat vasgevang is in Oekraïne om huis toe te kom, en help mense ook om te oorleef totdat hulle die nodige dokumente kan bekom: