Europa op koers om klimaatneutraal te raak

Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, sê Europa is danksy die Groen Ooreenkoms op koers om klimaatneutraal te word. Volgens die ooreenkoms het Europa basies een kans, en dit is om uitlaatgasse te beperk; in skoon, groen, hernubare energiebronne te belê; afval te beperk; en die moontlikheid van ‘n sirkel-ekonomie te ondersoek. Von der Leyen het tydens ‘n besoek aan Indië gesê Indië en die Europese Unie staan saam in die stryd teen klimaatsverandering: