EU stel ook sanksies teen Rusland inFebruary 23, 2022
Die Europese Unie het ooreengekom om ‘n nuwe stel sanksies teen Rusland toe te pas. Dit volg nadat Rusland besluit het om die wegbreek-gebiede Donetsk en Luhansk in die ooste van Oekraïne te erken. Die Europese Kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê die pakket teiken Russiese banke en die land se vermoë om toegang te kry tot die EU se finansiële markte. Sy sê dis uitgebreide en strawwe maatreëls: