Etzebeth maak sy debuut more vir Haaie

Die Springbok-slot Eben Etzebeth maak môre in Durban sy debuut vir die Haaie in die Verenigde Rugby Kampioenskaps-wedstryd teen die Skotse span, Glasgow Warriors. Hy is by die begin-vyftiental ingesluit. Die Haaie se afrigter, Sean Everitt, het verskeie van sy Boksterre gekies wat ruskans gekry het na die Rugbykampioenskap. Bongi Mbonambi, Ox Nché, Siya Kolisi en Makazole Mapimpi is op die bank. Jaden Hendrikse begin op skrumskakel: