Estland wil hê EU-grense moet vir Russiese besoekers gesluit word

Die EU het ‘n beroep deur van sy lidlande om grense vir Russiese toeriste te sluit, verwerp. Estland sê hy het groot uitdagings omdat hy grens aan Rusland en alle vlugverkeer van daardie land in die EU se lugruim is verbied. Die land se eerste minister Kaja Kallas sê hulle het nie die vermoë om voldoende sekuriteit toe te pas nie.