Estina-verdagtes hoop op

‘n Vermeende sleutel-medewerker van die Gupta-familie verskyn vandag in die Landdroshof in Bloemfontein in verband met die omstrede Estina Vrede-melkplaasprojek wat na bewering gebruik is om ongeveer 288 miljoen Namibiese dollar na die Gupta’s te herlei. Die sake-eienaar Iqbal Sharma is gister saam met drie voormalige amptenare van die Vrystaatse Landboudepartement in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en geldwassery. Woordvoerder Sindisiwe Seboka sê die Nasionale Vervolgingsgesag verwag om binnekort nog ‘n arrestasie te maak: