Eskom wil nuwe, groen opwekkingvermoë ontwikkel

Die buurland se minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom werk daaraan om nuwe opwekkings-vermoë te bekom deur hernubare energie. Hy sê sy departement het die Nasionale Tesourie gevra om bykomende bronne te voorsien om te verseker Suid-Afrika kan die las van beurtkrag verminder en uiteindelik uit die weg ruim. Ramokgopa het bevestig sy departement is daartoe verbind om alle nodige maatreëls te trek om die voortdurende kragonderbrekings op te los: