Eskom verwerp Tshwane se betalingsplan

Eskom het die Stad Tshwane se betalingsooreenkoms vir sy uitstaande skuld van 1,17 miljard Suid-Afrikaanse rand verwerp. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die stad se rekening in Julie was 1,16 miljoen rand, maar hy kon dit nie betaal nie, wat sy elektrisiteitsvoorsienings-ooreenkoms met Eskom verbreek het. Die stad het tot dusver 448 milljoen rand betaal. Mokwena sê hierdie ongereelde betalings plaas ‘n groot las op die kragverskaffer om steeds elektrisiteit aan Tshwane te voorsien: