Eskom verlaag beurtkrag na fase 3

Eskom het aangekondig beurtkrag verlaag na fase 3 tot middernag vannag, en fase 4 sal nie meer van krag wees soos vroeër oorgedra nie. Beurtkrag sal ook oornag verlaag word van fase 2 na fase 1 vanaf middernag tot vyf-uur môreoggend. Eskom sê beurtkrag bly op fase 3 vanaf vyf-uur môreoggend tot die middag vier-uur, en op fase 4 daarvandaan tot middernag.