Eskom-verhoging gaan uitdagings vererger – Cosatu

Cosatu is bekommerd die kragtarief-verhoging die buurland se werkersklas se ekonomiese probleme vererger. Dit volg noudat Suid-Afrikaners van April af meer vir krag sal betaal nadat Nersa ‘n verhoging van 18,65 persent goedgekeur het. Die vakbondfederasie se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, voer aan werkers sal eenvoudig nie die verhoging kan bekostig nie: