Eskom: Suid-Afrikaners kan hul staal vir nóg ‘n jaar van beurtkrag

Eskom het vandag gewaarsku dat Suid-Afrikaners hulself moet gereed maak vir nog ‘n jaar van beurtkrag. Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer, sê al is daar al baie planne in plek om beurtkrag tot ‘n einde te bring, sal dit ten minste nog ‘n jaar neem voordat enige bykomende kapasiteit by die nasionale netwerk gevoeg kan word. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …