Eskom se raad moet meer kundiges hê

‘n Energie-navorsingskundige in die buurland, Hilton Trollip, sê Eskom se raad moet meer lede met ‘n agtergrond in ingenieurswese hê. Dit volg nadat die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, die raad oor komende veranderings ingelig het. Sommige van die raadslede se termyn het verlede jaar verstryk, maar dit is verleng, hangende hersiening. Trollip sê lede sal binnekort ingelig word oor die uitslag van die hersieningsproses: