Eskom sê fase 3 word vanaand ingestel

Eskom het aangekondig beurtkrag word vanaand in die buurland afgeskaal na Fase 3. Dit is omdat ses opwekkingseenhede oor die afgelope 24 uur weer aanlyn gekom het. Beurtkrag sal tot Vrydag op daardie vlak voortduur. Die woordvoerder van Eskom, Sikonathi Mantshantsha, sê hulle sal voortdurend die fases aanpas afhangend van die vlakke van foute by eenhede: