Eskom sal sekerlik krag aanhou tydens verkiesing – OVK

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Suid-Afrika glo Eskom sal daarin slaag om die ligte aan te hou tydens Maandag se verkiesing. Die OVK vergader met die kragvoorsiener ter voorbereiding vir stemdag. Adjunk-uitvoerende-hoof Mawethu Mosery sĂȘ hulle is tevrede met Eskom se rugsteun-planne: