Eskom mag nie sommer net Tshwane se krag afskakel nie

Die DA sê Eskom in Gauteng mag nie die elektrisiteitstoevoer na enige munisipaliteit afsny sonder omvattende inter-regeringsprosesse nie. Dit is ‘n les wat Eskom reeds in die hof geleer het. Cilliers Brink van die DA sê die kragvoorsiener se voortslepende dreigemente teen die Stad Tshwane is nie net onverantwoordelik nie, maar ook ongrondwetlik: