Eskom maak planne vir reën die naweek

Eskom sê hy stel planne in werking om te verseker die reën wat vir die naweek voorspel word het nie ‘n uitwerking op die opwekking van krag nie. Die hoofbestuurder in die Opwekkingsafdeling, Rhulani Mathebula, sê sewe van Eskom se kragstasies werk op die oomblik sonder enige probleme. Mathebula sê die kragverskaffer het ‘n verdere afname beleef in die aantal megawatts wat in gevaar is: