Eskom ‘hoop’ Tshwane betaal sy R635m skuld

Eskom sê hy bly hoopvol dat die Stad Tshwane sy huidige posisie sal hersien na aanleiding van ‘n beroep om sy skuld van altesaam 635 miljoen Suid-Afrikaanse rand terug te betaal. Gauteng Eskom se woordvoerder, Amanda Qithi, sê die stad se betalings oor die afgelope ses maande was wisselvallig en het ‘n negatiewe uitwerking op die kragvoorsiener se toenemende skuldlas wat reeds meer as 43,8 miljard rand beloop: