Eskom het R6 miljard se diesel nodig om ligte tot Maart aan te hou

Eskom het onthul hy is op soek na fondse vir diesel om die ligte aan te hou. Volgens die energiekenner, Chris Yelland, het die kragvoorsiener ongeveer 6 miljard Suid-Afrikaanse rand nodig om die land in Februarie en Maart van krag te voorsien. Hy sê Eskom het tot dusver 100 miljoen liter diesel by Petrol SA bekom teen ‘n koste van 3 miljoen rand. Yelland voeg by Eskom is op die oomblik in die kake van die leeu: