Eskom: Drie verskillende beurtkragfases oor die naweek

Eskom het aangekondig dat Fase 4-beurtkrag tot Saterdagoggend om vyf-uur ingestel is. Daarna sal beurtkrag tot op Fase 3 verminder word. Fase 4 beurtkrag sal Saterdag en Sondag vanaf vier-uur in die middae tot vyfuur soggens ingestel word. Fase 2-beurtkrag sal vanaf Sondagoggend vyf-uur tot vier-uur Sondagmiddag ingestel word. Die woordvoerder van Eskom, Sikonathi Mantshanthsa…