Eskom: Beurtkrag gaan nog lank bly

Eskom sê hy is bewus van hoe erg beurtkrag Suid-Afrika se landbou-sektor raak, en is besig om skouer aan die wiel te sit om die kragonderbrekings onder beheer te kry. Bedryfshoof van Eskom, Jan Oberholzer, het vandag by Agri SA se jaarlikse kongres in Pretoria gesê al werk hulle daaraan om kapasiteit te verbeter, sal beurtkrag nog vir ‘n paar jaar in plek bly. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …