Napwu hou sy 10de Nasionele Kongres op Swakopmund

Die Vakbond vir Staatsdienswerkers, Napwu, bied tans sy 10de Nasionale Kongres op Swakopmund aan onder die tema ” Workers demand job security, affordable services and promote high productivity in the era of Covid-19 and beyond”. Die kongres het vandag begin en sal na verwagting op 15 Oktober eindig. Die addjunkminister in die kantoor van die eerste minister, Christine //Hoabes, het die hoofrede namens President Hage Geingob gelewer.