Erongo-polisie fnuik Swakop-rooftog

‘n Uiters vinnige reaksie deur die Erongo-polisie het ‘n rooftog in Swakopmund vanoggend gefnuik. Daar was ‘n poging om by Home Corp op die kusdorp in te breek maar die polisie het, terwyl die verdagtes besig was om goedere te laai, op die toneel opgedaag. Die streek se bevelvoerder, kommissaris Andreas Nelumbo het meer.

Nelumbo voeg by dat rooftogte van die aard oral voorkom en nie net in die Erongo-streek nie.