Erongo-goewerneur gesels oor voorbereiding vir Debmarine-toernooi

Die goewerneur van die Erongo-streek, Neville Andre, sê hy en sy span is besig om atlete van die streek voor te berei wat vanaf 30 September tot 3 Oktober 2022 aan die Debmarine-toernooi gaan deelneem. Verskillende sportaktiwiteite word vir junior atlete aangebied wat uitstekend is vir die ontwikkeling van sport in die streek. Andre gesels met Kosmos 94.1 Nuus.