Erongo-goewerneur gesels oor Covid, toe en nou

Windhoek is op die oomblik die brandpunt van die Covid-19-pandemie met groot getalle mense wat die virus onderlede het. Verlede jaar met die uitbreking van die pandemie in die land was die Erongo-streek die brandpunt. Volgens die goewerneur van die streek Neville Andre is die getalle wat die virus tans daar onderlede het nou aansienlik minder, omdat hulle die inwoners deurlopend en deeglik inlig oor die heersende Covid19-regulasies. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…