Ent so na jy Covid-gehad het – Bruwer

Die Namibiese Presidentsvrou, Monica Geingos, het haar weeklikse Covid-gesprek met kundiges in die gesondheidsbedryf gevoer. Tydens die sessie het ‘n kyker gevra of ‘n mens steeds kan inent, selfs al is positief vir Covid getoets. Die Namibiese pulmunoloog, dr. Willie Bruwer, antwoord.