Ent asb, en kry pandemie klaar!

Die voormalige Namibiese gesondheidsminister dr. Bernard Haufiku, het gereageer op die aantal Covid-19 inentings in die land op die oomblik en of hy tevrede is met die pas waarteen inentings gedoen word. Dr. Haufiku het gesê dit is belangrik om die sogenaamde kudde-immuniteitvlak te bereik.