Enigste Covid-laboratorium in Palestina beskadig

Die enigste laboratorium wat Covid-19-toets in Palestina kan doen, is ná ‘n lugaanval op die Al-Ramal-kliniek in die Gaza-strook beskadig is. Volgens internasionale media is die rooi Sekel-organisasie – soortgelyk aan die Rooi Kruis – ook getref.