Engeland sien uit na Uefa doodsgroep

Engeland se bestuurder, Gareth Southgate, sê sy span het in wedstryde teen die taaiste moontlike teenstanders die meeste geleer. Engeland is gekies vir die sogenaamde doodsgroep in Uefa se Kampioeneliga. Southgate se span is in Groep 3A, saam met onder meer Hongarye, Duitsland en Italië. Italië het Engeland in die Euro 2020-eindstryd geklop, en Duitsland in die groepronde van die kampioeneliga. Southgate sê dit is opwindende wedstryde vir sy span: